| Song Title: | Ek Verlang Na Jou | |
| Artist: | Jim Reeves | |
| Hits (Month): | 55 | |
| Hits (Total): | 89 | |
| Download The Song | Download The Song |
|
| Lyrics: | Ja ek verlang na jou, my liefling
En ek droom van jou oë so blou Ja, ek dink net aan jou, my liefling En my hart is 'n mantel van rou Toe jy my verlaat het Is my wêreld verskeur Die son het ophou skyn En die maan het verkleur Ja, kom nou terug na my, my liefling Ek verlang na my liefling vanaand Toe jy my verlaat het Is my wêreld verskeur Die son het ophou skyn En die maan het verkleur Ja, kom nou terug na my, my liefling- Ek verlang na my liefling vanaand |
Jim Reeves | > Ek Verlang Na Jou
